Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
BMW
EET Kreef!
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Ons gaan elke jaar oorsee
En ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Ons sal jou nie 'n lift gee
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Vir rylopers sรช ons, nee
En ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Moet ons alles dan verniet weggee
Nee
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Polina gaan maak vir die miesies tee, Polina
Ons drink net suurlemoentee
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Wel, jy weet ons stem vir die PFP
Ons stem via die NP
Ons stem via die KP
Ons stem vir alles met 'n P
Net nie die ANC nee
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Moenie politiek praat hier nie, ons sal blou moord skree
Dan sal ons vir mevrou moet valiums gee
Kan iemand dalk asseblief my sonbril aangee
Dis te helder hier binne
En het enige iemand miskien nog 'n idee
Wel ek, ek weet nie meer nie