Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Bring Als Wat Jy Het
Steve Hofmeyr En Bok Van Blerk
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Bok begin:
Man teen man, soos veg ons nou.
Hart teen hart, so wys ek jou.
Watter kant van goed of kwaad sal wen
Steve
Jy moet weet, dink net mooi voor jy wil meet.
Hoe ver ek val voor ek breek.
Probeer en jy sal weet.
Albei
Moenie dink jou tricks, gaan my toor.
Want ek sien deur elke kraak so, bring als wat jy het.
Geen fight sal jou red.
Jy dink jy kan my hier uitskuif.
Weg in ons stryd, hoor wat ek jou sรช, bring als wat jy het.
My wil is my wet.
Ek kan jou dit belowe, watch jou woorde.
Niks sal jou kan red, bring als wat jy het.
Bok
Oog vir oog, dit vat ek nou.
Keer op keer, so wys ek jou.
Al hoe meer maar keer sal ek teen jou.
Steve
Hoor my praat, hoor my reg en hoor my raad.
Ek voel 'n veer vir goed of kwaad.
So weet hoe staan ons nou.
Albei
Dink net mooi aan wat jy kan verloor het en weet dat ek bly staan.
So, bring als wat jy het.
Geen fight sal jou red.
Jy dink jy kan my hier uitskuif.
Weg in ons skryd, hoor wat ek jou sรช, bring als wat jy het.
My wil is my wet.
Ek kan jou dit belowe, watch jou woorde.
Niks sal jou kan red, bring als wat jy het.
Bok
Jy kan maak net wat jy wil.
Steve
Ek staan hier vas en wag vir jou.
Albei
Ek sal sterk staan en veg toe jy val.
Bring als wat jy het.
Geen fight sal jou red.
Jy dink jy kan my hier uitskuif.
Weg in ons skryd, hoor wat ek jou sรช, bring als wat jy het.
My wil is my wet.
Ek kan jou dit belowe, watch jou woorde.
Niks sal jou kan red, bring als wat jy het.
ย