Skip to content

Geboorteplasie

Reeves, Jim
Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Ek verlang na jou, geboorteplasie... Na die liefde van 'n Moeder wat daar wag - Deur die jare moes ek swerf in die vreemde; ver van haar glimlag-oรซ so sag. Ek sien 'n graf - alleen, verlate - van ons Vader wat so roep in 'n droom... O my Moeder, hoe hy waak in die stilte waar sy kniel by die ou akkerboom... Ek kom terug, geboorteplasie, terug na jou, en die huisie aan die vlei. My hart is bly, my dierb're Moeder! Daar voel ek tuis, die wรชreld vry. Daar voel ek tuis, die wรชreld vry.