Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Sewentien
Dewald Wasserfall
Popularity ยท Moderate
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Ons steek die horison nou aan die brand.
En dans hier in die vuur van my gunsteling stad.
Te veel verloor, ons sal nooit terug kan gaan.
Op 17 was ons te wys om te verstaan.
Miskien het ek dit nooit genoeg gesรช.
Miskien het ek klaar als wat ek wou hรช.
Op 17 het ek te min geweet.
Het ek te veel gesien
Het ek te veel vergeet, dit was die beste tyd gewees.
Maar tyd is nie jou vriend nie.
Op 17 het ek te veel baklei.
Het ek te hard probeer.
Het ek te min gevry.
O, die dinge wat ek sou gee.
Om net weer een keer17 te wees.
Sien jy alles nou vir wat dit is?
Of sien jy soveel meer as wat daar om jou is?
Voel jy nou of alles aanbeweeg?
Op 17 het ons probeer om te oorleef.
Op 17 het ek te min geweet.
Het ek te veel gesien
Het ek te veel vergeet, dit was die beste tyd gewees.
Maar tyd is nie jou vriend nie.
Op 17 het ek te veel baklei.
Het ek te hard probeer.
Het ek te min gevry.
O, die dinge wat ek sou gee.
Om net weer eenkeer sewentien te wees.
Miskien het ek dit nooit genoeg gesรช.
Miskien het ek klaar als wat ek wou hรช.
Op sewentien het ek te min geweet, het ek te veel gesien, het ek te veel vergeet, dit was die beste tyd gewees.
Maar tyd is nie jou vriend nie.
Op 17 het ek te min geweet.
Het ek te veel gesien
Het ek te veel vergeet, dit was die beste tyd gewees.
Maar tyd is nie jou vriend nie.
Op 17 het ek te veel baklei.
Het ek te hard probeer.
Het ek te min gevry.
O, die dinge wat ek sou gee.
Om net weer eenkeer sewentien te wees.
Om net weer eenkeer sewentien te wees.
ย