Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Mx Afskeid - Dean Gouws Remix
Henru
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Sy wou alles wees
Net nie laat nie
Weet iemand waars die
After party?
Dit vat soveel
Soveel, soveel
Moeite om n
Smile te dra
Hoor hoe almal vra
Is jy okay?
Ek het my ure in gekry
Eks altyd maar so moeilik
Hou van overcomplicate
Eks die tipe ou wie
Niemand mee relate
Maar ek daag op met die
Mooiste date
Jy dog jy gaan anders voel
As jy anders lyk
Jyt jou hare bo jou
Collarbone gesny
Maar ek dink dis okay
Maar ek dink dis okay
Want jy gaan nooit weer
Na daai fotos kyk
Ek hoop dit eindig nooit
Ek hoop
Jy sal bietjie langer bly
Gee my net n laaste dans
Gee my net n bietjie tyd
N bietjie tyd
Ek haat matriekafskeid
Ek hoop dit eindig nooit
Ek hoop
Jy sal bietjie langer bly
Gee my net n laaste dans
Gee my net n bietjie tyd
N bietjie tyd
Ek haat matriekafskeid
Ek het op gedaag
Bietjie laat
Dis watokal
Eers die kar weer
Jump gestart
In die straat
Jy weet hy sukkel
Toe jy smile
Vir die pictures
En so saggies giggel
Dink jy nog so baie
Oor daai aand
Want ek doen dikwels
Oor die tande met die draadjies
Jy loop in my daadjie
Pelle vat om padtjies
Maar ek is heel oraait hier
Vat jou by die hand net vir n laaste spin
Soos daai aand in die sitkamer
Toe dit als begin
Sy wou alles wees
Net nie laat nie
Weet iemand waars die
After party?
Dit vat soveel
Soveel, soveel
Moeite om n
Smile te dra
Hoor hoe almal vra
Is jy okay?
Ek het my ure in gekry
Eks altyd maar so moeilik
Hou van overcomplicate
Eks die tipe ou wie
Niemand mee relate
Maar ek daag op met die
Mooiste date
Ek hoop dit eindig nooit
Ek hoop
Jy sal bietjie langer bly
Gee my net n laaste dans
Gee my net n bietjie tyd
N bietjie tyd
Ek haat matriekafskeid
Jyt so uit gesien
Iets om aan vas te hou
Met jou rooi rok
Ag roes bruin ja ek onthou
Wou jy dit anders he
N ander hanger om jou nek
Dink jy nog aan hoe ek lyk
Met suit en tie en sigaret
Jy dog jy gaan anders voel
As jy anders lyk
Jyt jou hare bo jou
Collarbone gesny
Maar ek dink dis okay
Maar ek dink dis okay
Want jy gaan nooit weer
Na daai fotos kyk
Ek hoop dit eindig nooit
Ek hoop
Jy sal bietjie langer bly
Gee my net n laaste dans
Gee my net n bietjie tyd
N bietjie tyd
Ek haat matriekafskeid
ย