Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Daar is K@k In Die Huis Vanaand
Stokstyf Dansorkes
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Daar is kak in die huis vanaand
Daar is kak in die huis vanaand
Wie gaan ons kindertjies voer?
Terwyl mammie vir pappie so moer
Mammie het wasgoed gewas
Daar was lipstick op pappie das
Toe pappie laat weet hy werk laat vannag
Was mammie weer dadekik verdag
Toe pappie by die huis aankom
En mammie ruik parfuum aan hom
Trek sy net daar al haar kleure uit
En storm by die agter deur uit
Daar is kak in die huis vanaand
Daar is kak in die huis vanaand
Wie gaan ons kindertjies voer?
Terwyl mammie vir pappie so moer
Mammie stap naak oor die straat
Pappie sit haar agterna
Mammie spring bo-oor die buurman se draad
En voor buurman 'n vraag kon vra
Gee mammie hom 'n soen en 'n druk
En buurman is heel in sy skik
Dis toe pappie die voordeur oopbreek
En vir mammie aan haar hare terugsleep
Daar is kak in die huis vanaand
Daar is kak in die huis vanaand
Wie gaan ons kindertjies voer?
Terwyl mammie vir pappie so moer
Mammie, pappie, ons is honger
Hou op om mekaar so te donner
Oor net twee weke is ons klein boetie daar
Dan's ons weer lief vir mekaar
Maar tot dan...
Is daar kak in die huis vanaand
Daar is kak in die huis vanaand
Wie gaan ons kindertjies voer?
Mammie gaan pappie weer moer
Terwyl ons onder die tafel lรช en loer
Daar is kak in die huis vanaand
Daar is kak in die huis vanaand
Wie gaan ons kindertjies voer?
Terwyl mammie vir pappie so moer
ย