Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
PSALM 91 (My veilige skuilplek)
Ficticia
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Hy wat by die Aller hoogste skeiling vind
En die beskerming van die Almagtige geniet
Hy sรช vir die Here
U is my toevlug en my veilige vesting
My God op wie ek vertrou
Dit is Hy wat jou uit die voรซl vang hir se wip hou
En jou bewaar van dodelike siekte
Hy beskud jou onder Sy vleuels
En is vir jou 'n veilige skuilplek
Sy trou beskerm jou aan alle kante
Jy hoef nie bang te wees
Vir gevaar in die nag of vir aanvalle oor dag
Vir pes wat in die donker toeslaan
Of vir siekte wat helder oor dag verwoesting saai nie
Al val daar duisende langs jou
Tien duisende by jou
Vir jou sal niks tref nie
Met jou eie oรซ, sal jy sien hoe die godelose gestraf word
Omdat jy die Here as skuilplek geneem het
Die Aller Hoogste as jou beskermer
Al val daar duisende langs jou, tien duisende by jou
Vir jou sal niks tref nie
Jy hoef nie bang te wees nie
Jy hoef nie bang te wees nie
ย