Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Vernietig Jouself
Fokofpolisiekar
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Kom ons sing oor kuier op Stellenbosch
Met rooiwyn en sigarette sit ons in 'n minimumveiligheidstronk
Kom ons sing oor presteer in 'n sisteem van gehoorsaamheid
Kom ons sing oor jou verleppende persoonlikheid
Vernietig jouself
Vernietig jouself
Vernietig jouself
Vernietig jouself
Daar is 'n drang in my
'N Instinktiewe haat vir instansies van die bewussyn
Kondisioneer my
Die Bybel van pyn
Ons almal pak die kole
Ons almal stook die vuur
Ons almal bou die mure wat idees bestry
Ons is die rebellie wat misluk het
Ons almal kak die reรซls uit waaraan ons almal verstik het
Vernietig jouself
Vernietig jouself
Vernietig jouself
Vernietig jouself
Vernietig jouself
Dis moeilik om die kettings af
Hulle maak dit aan ons binnegoed vas
Dis moeilik om die kettings af te breek
ย