Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Bring Jou Hart
Theuns Jordaan & Juanita Du Plessis
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Theuns
Ken jy die pad na 'n plek wat 'n merk in jou hart los?
Ken jy die spore van saamwees deur die droรซ Karoo?
Juanita
Waar elke oomblik tussen ons, geanker bly.
Waar al my wense lรช en wag om jou te kry.
Oooh...
Albei
Bring, bring jou mooiste drome, bring jouself, jou liefdeswoorde.
Jou huis is waar jou hart is in die klein Karoo.
Gooi jou stem oor al die vlaktes.
Graveer my name in jou gedagtes.
Bring jou hart, bring jou lewe na die klein Karoo.
Theuns
Soek jy 'n skuilplek waar die vrese in jou laat bedaar?
Soek jy 'n lรชplek wat jou warm hou in die nag?
Juanita
Oor berg en dale loop ek vir jou, as jy verdwaal.
Op die horison se lyn, kom ek jou haal.
Oooh...
Albei
Bring, bring jou mooiste drome.
Bring jouself, jou liefdeswoorde.
Jou huis is waar jou hart is in die klein Karoo.
Gooi jou stem oor al die vlaktes.
Graveer my name in jou gedagtes.
Bring jou hart, bring jou lewe na die klein Karoo.
Instrumenteel
Theuns
Bring, bring jou mooiste drome.
Bring jouself, jou liefdes woorde.
Jou huis is waar die hart is, in die klein Karoo.

ย