Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Skud
Elandré
Popularity · Low
+
🇿🇦 Afrikaans · Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Elke liewe aand tot laat
Droom ek oor dieselfde straat, ek kortsluit
Kort ek terapie of net 'n aand uit?
Ek, bly bietjie besig, totaal afwesig, wat's die tyd?
Want ek wil skud, ek wil rustig raak
Ek wil die meeste van die maanlig maak
So skud, in woord en daad
Raak laf tot laat my maat
Sit jou hande in die lug
Teken sirkels met jou rug, komaan skud
Ek's nou lus vir dans
Ek raak 'n ondier saans, so skud
Skud, skud, skud, skud, skud
Sit jou lyf in dit
Skud, skud, skud, skud, skud
Sit jou lyf in dit
Skud, Ek wil rustig raak
Ek wil die meeste van die maanlig maak
So skud, in woord en daad
Raak laf tot laat my maat
Sit jou hande in die lug
Teken sirkels met jou rug, komaan skud
Ek's nou lus vir dans
Ek raak 'n ondier saans, so skud
So, bring die water
Laat leef daai lyf
Jy lyk so professioneel vir die bedryf
Hoor jy soek 'n sakeman met 'n perd en 'n paleis
Ek wil net knoop-losmaak so lank gesit by die huis
Skud, ek wil rustig raak
Ek wil die meeste van die maanlig maak
So skud, in woord en daad
Raak laf tot laat my maat
Sit jou hande in die lug
Teken sirkels met jou rug, komaan skud
Ek's nou lus vir dans
Ek raak 'n ondier saans, so skud
Okay, okay, okay
Daarsy, daarsy
Okay, okay, okay
Daarsy, daarsy, daarsy
Skud jou hare, skud jou lyf
Maak dit jou nuwe gunsteling tydverdryf
Skud jou hare, skud jou lyf
Maak dit jou nuwe gunsteling tydverdryf
Skud jou hare, skud jou lyf
Skud jou hare, skud jou lyf
Skud jou lyf
Skud jou lyf
Skud
Skud
Skud
Skud
Skud
Sit jou hande in die lug
Teken sirkels met jou rug, komaan skud
Ek's nou lus vir dans
Ek raak 'n ondier saans, so skud
Skud, sit jou lyf in dit
Skud, ek wil rustig raak
Ek wil die meeste van die maanlig maak
So skud, in woord en daad
Raak laf tot laat my maat
Sit jou hande in die lug
Teken sirkels met jou rug, komaan skud
Ek's nou lus vir dans
Ek raak 'n ondier saans, so skud