Skip to content

Vier Jaar

Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

-verse in 'n leรซ huis vol stof en vlooie soek ek jou tussen houtplanke maar die huis was nog altyd sonder jou net jou byt aan my enkels wat my hier hou en jy proรซ soos southern comfort ek proรซ jou weer jy maak my dronk die comfort wat in jou lรช maak seer ek lรช en ruik maar tyd het meeste van jou uit my beddegoed gesteel ek tel al Jare lank maar dear bly steeds net vier kwarte in 'n heel daik was vier jeer te veel en daar was soveel goeie memories en inside stories van die meisie en haar boer frito's wat hang van 'n dak en spiced gold body-shots jy wat my elsenburg toe ontvoer -chorus maar baby kom neem vanaand my hand en dan wys ek jou ons ander kant en baby ek weet ons is verby en jy voel net soveel nader as jy bietjie verder van my afstaan en baby ek het lankal ophou huil -verse optimisme maar ek mis jou op die verkeerde dae pessimisme ek verpes jou oor die vrae wat ek woes vra jy bly 'n mystery die onverklaarbare history ek bly 'n optimis al bly ek jou mis -chorus -prechorus en jy proรซ soos southern comfort ek proรซ jou weer jy maak my dronk die comfort wat in jou lรช -chorus