Skip to content

Vir Liefde Baklei

Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Ek is raadop En ek is moeg baklei Ek is hardop Hardop verlief op jou Ek soek vrede Vrede wat ek by jou kry Wat van liefde? Ons ken liefde En was dit net ons wat so mal kon wees Om te se dat ons altyd bymekaar sou wees? Dis net ek en jy Ek en jy wat vir liefde baklei En was dit net ons wat in liefde glo? Want ek sien my begin en einde in jou oรซ Dis net ek en jy Ek en jy wat vir liefde baklei Jy hou my hart vas Al is jy vรชr van my Jy's al my redes Jy's meer as genoeg vir my Jy steel my asem En hou dit in jou lyf En gee my liefde Al jou liefde En was dit net ons wat so mal kon wees Om te se dat ons altyd bymekaar sou wees? Dis net ek en jy Ek en jy wat vir liefde baklei En was dit net ons wat in liefde glo? Want ek sien my begin en einde in jou oรซ Dis net ek en jy Ek en jy wat vir liefde baklei oh oh oh oooo, vir liefde baklei En was dit net ons wat so mal kon wees Om te se dat ons altyd bymekaar sou wees? Dis net ek en jy Ek en jy wat vir liefde baklei Jy hou my hart vas Al is jy vรชr van my Jy's al my redes Jy's meer as genoeg vir my En was dit net ons wat so mal kon wees Om te se dat ons altyd bymekaar sou wees? Dis net ek en jy Ek en jy wat vir liefde baklei En was dit net ons wat in liefde glo? Want ek sien my begin en einde in jou oรซ Dis net ek en jy Ek en jy wat vir liefde baklei Jy hou my hart vas Al is jy vรชr van my Jy's al my redes Jy's meer as genoeg vir my oh oh ooo