Skip to content

Bok Van Blerk, Appel - Lemoene

Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Daars n nuwe boer op die dorp sy dra khaki rokkies kort Sy ry n F250 op geroeste Ford Sy Ken van trekker ry en in die kroeg baklei en ek Wens ek Kon die geheim van van haar boerdery kry ONS SKREE WYS MY JOU LEMOENE OF JOU BOER PAMPOENE EK WIL SO GRAAG AAN DIT VOEL OF JOU KAALGAT PERSKERS OF DIT DIE MOEITE WERD IS EK SAL DIT DEFNETIEF MOET PROE Ons het twee bottles kaff get gedraff die spioene het nuwe krag die honde het beginne blaff soos ons in die lang gras lรช en wag Hande viervoet tot by die stoor Nou ja toe hoor ons hoe haal sy oor toe ek weer sien staan sy reg voor my met n haalgeweer gerig op my EN ONS SKREE WYS MY JOU LEMOENE OF JOU BOER PAMPOENE EK WIL SO GRAAG AAN DIT VOEL OF JOU KAALGAT PERSKERS OF DIT DIE MOEITE WERD IS EK SAL DIT DEFNETIEF MOET PROE Okay Sally jy het ons nou op be terms betermaat betrap maar kan ons nie maar n plan maak dat ons maar tog jou lemoene sien nie iets vir iets ons sal jou ons peere wys dan wys jy ons jou lemoene) WYS MY JOU LEMOENE OF JOU BOER PAMPOENE EK WIL SO GRAAG AAN DIT VOEL OF JOU KAALGAT PERSKERS OF DIT DIE MOEITE WERD IS EK SAL DIT DEFNETIEF MOET PROE EN ONS SKREE WYS MY JOU LEMOENE OF JOU BOER PAMPOENE EK WIL SO GRAAG AAN DIT VOEL OF JOU KAALGAT PERSKERS OF DIT DIE MOEITE WERD IS EK SAL DIT DEFNETIEF MOET PROE EK SAL DIT DEFNETIEF MOET PROE EK SAL DIT DEFNETIEF MOET PROE...