Skip to content

Werk Vir ’n Lewe

Popularity · Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

My gedagtes is sattelliete Val uit die lug Kom my vernietig En ek rook my ambisie Onderdruk my emosie Ek voel ondergekwalifiseer En dit voel asof almal dit weet Ek werk vir 'n lewe Ek werk vir 'n lewe En jy vat wat jy kry En jy figure dit uit Ek werk vir 'n lewe Ek skakel af as mense met my praat Wag vir die jaar om verby te gaan En ek rook my emosie Onderdruk my ambisie Ek voel ondergekwalifiseer En dit voel asof almal dit weet Ek werk vir 'n lewe Ek werk vir 'n lewe En jy vat wat jy kry En jy figure dit uit Ek werk vir 'n lewe Ek is nugter Ek is skaam Genoeg energie om op te blaas Wawyd wakker Dis al so laat Wens ek kon die heel dag slaap Ek weet nie hoe ek môre gan voel nie Weet nie wat ek verkeerd doen nie Weet nie of ek nog 'n seisoen in my het nie Weet nie of ek net nie moet nie Ek weet net nie hoe nie Ek weet net nie hoe nie Ek weet net nie hoe nie, Hey! Ek weet net nie hoe nie, Hey! Ek weet net nie hoe nie, Hey! Ek weet net nie hoe nie, Hey! Ek weet net nie hoe nie, Hey! Ek werk vir 'n lewe Ek werk vir 'n lewe Ek werk vir 'n lewe Ek werk vir 'n lewe Ek werk vir 'n lewe