Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Eendag
Steve Hofmeyr
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Vir nou lyk my en jou
Ou wรชreld in sy moer
My plan was ere kleure
Maar nou het ek verloor
Ek's van hout en draadwerk
Jy van porselein
Ek soek net weer die eendag
Wat in jou groot oรซ skyn
Jy sรช eendag op 'n reรซndag
Ek sรช eendag op 'n keer
My woorde was jou liedjies
Nou maak hulle seer
Jou fluister in my ore
Wat my asem laat snak
Is nou stilte in my kamer
En net spoke teen die dak
Jy staan teen die storms
Ek's 'n warrelwind
Jy vra al die vrae
Ek glo soos สผn kind
Jy verkies die rissies
Die peper en die sout
Ek verkies die lewe laf
Die tequila yskas koud
Jy sรช eendag op 'n reรซndag
Ek sรช eendag op 'n keer
My woorde was jou liedjies
Nou maak hulle seer
Jou fluister in my ore
Wat my asem laat snak
Is nou stilte in my kamer
En net spoke teen die dak
ย