Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Liefde Uit Stellenbosch
Laurika Rauch
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Die aand in Dorpstraat het jy vir my gesรช
Daar is soveel meer wat jy die lewe wil hรช
En die aand by Koeรซlbaai het jy vir my vertel
Jou lewe hier is soms, soms erger as die hel
Die aand in Knysna het jy vir my gesรช
Ons tye saam
Is al wat ons nou het
En die aand in Kaapstad het jy vir my gevra, hoe ver, hoe ver, kan die see liefde dra
So steek vir my โn kers op in Washington
En neem fotoโs van Londen
Stuur โn duif uit Italiรซ
En dalk โn poskaart uit Belgiรซ
Die aand in Kaapstad het ek toe weer gedink
Hoe gou het ons liefde in die diep see verdrink
En die aand in Dorpstraat het ek vir myself gesรช
Daar is soveel meer wat ek nog van jou wou hรช
So steek vir my โn kers op in Washington
En neem fotoโs van Londen
Stuur โn duif uit Italiรซ
Dalk โn poskaart uit Belgiรซ
Want ek steek vir jou โn kers op
In Oudtshoorn
En ek neem fotoโs van
Potchefstroom
Ek stuur vir jou โn duif uit die Knysnabos
En al my liefde
Hier uit Stellenbosch