Nooietjie Van Die Ou Transvaal
Popularity ยท Low
Listen
YouTube
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
As die awendskadus daal
Kom ek jou weer eendag haal
Jy's my nooientjie
Van die Ou Transvaal.
Ons sal wandel na die vlei
Onder sterreprag so vry
in sons hart sal ons liefde bly
Deur die jare deur, deur gevare deur
Sal Jy jonk bly en kosbaar vir my.
Deur die jare deur, deur gevare deur
Sal 'n glimlag my na jou toe lei.
--- Instrumental ---
Deur die jare deur, deur gevare deur
Sal ty glimlag
My na jou toe lei...