Karloos in Arcadia
Popularity ยท Low
Listen
YouTube
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
As die honger aan my maag kou
Dan stap ek af in Schoeman en sny
Koek oor die museum se gras
Tot by die Kwikspar in Wessel straat
ล Ou Bob Dylan song blรชr in my kop
Terwyl my voetstappe - die ritme hou
Die boemelaars knik beleefd vir my
Net om te sรช "hey"
Heyyy
Ons vertaan
Karloos.
Karloos in Arcadia en die wรชreld ry
Verby my
Sรช my jy kom terug, terug om te bly
Waar is jy nou?
Opgejack en gestrip vir party iewers lanks die pad
Kon nie net ล alarm ingesit het nie
Jou arm gat!
Soggens verkyk ek my aan karre
Soos wat ek wag om Pretorius te kruis
Tot waar die Colben bus my oplaai in Kerkstraat
Op die sitplek voor my lees ล tannie
Weer haar klein kind se brief
Oh oh vonkelverkietjie
Links bo in die hoek
Karloos
Karloos in Arcadia en die wรชreld ry verby my
Sรช my jy kom terug, terug om te bly
Oooh want ek mis jou
My rooi masjien
Partymaal maak die wรชreld nie vir my sin
nie maar dan steek ek maar nog ล sigaret op
Ag want ek is karloos
Karloos in Arcadia
Sรช my jy kom terug, terug om te bly
Oooh want ek is karloos
Karloos in Arcadia en die
Wรชreld ry verby my
Sรช my jy kom terug, terug om te bly
My rooi masjien