Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Help My
Francois van Coke
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Sy gooi porselein teen die muurpapier
Bruin en beige linoleum is oral hier
Proe soos suiker en kaneel
A-ha klim deur die speaker by naรฏewe ore in
Produk van my omgewing
Dit maak my seerder as vir jou
Elke sport het sy beserings
Wat gaan die mense onthou?
Help!
Help!
Help my!
Help my as die aasvoรซl sirkel
Help my
Ek is bang
Dis nou alles verby
ย
Sy droom het ewe skielik 'n dood gesterf
Binne-in die oranjebaksteenbinnehof
Wat nou is, sal mรดre geskiedenis wees
Ja, tyd het ons ingehaal en ons uitgestof
Sy huil as ek laster
Ek huil as my span verloor
Vergeet eerder van gister
Ons het net die toekoms oor
Help!
Help!
Help my!
Help my as die aasvoรซl sirkel
Help my
Ek is bang
Dis nou alles verby
ย
Dalk nie hier vir lank nie
Dalk nie hier vir lank nie
Dalk nie hier vir lank nie
Kom ons doen ons beste
Help!
Help!
Help my!
Help my as die aasvoรซl sirkel
Help my
Ek is bang
Dis nou alles verby
ย