Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Boerseun
Jan Bloukaas
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Basjan was 'n stadsjaap 'n boerseun van die kaap
Sandra was van die platteland van 'n plaas naby de aar
Basjan het al als probeer om haar hart te steel
Maar Sandra soek net boerseun en wou van jan niks weet
Basjan gryp toe sy kitaar en begin daar iets speel
Hy trek daar los en begin toe sy liefdeslied te deel
1, 2, 3
As dit 'n boer is wat jy soek is dit 'n boer wat ek sal wees
Met John Deere trekker sal ek ry, met kakie tot my knieรซ
My pere is gesond en my damme is nooit leeg
As dit 'n Boer is wat jy soek is dit 'n Boer wat ek sal sees
As dit 'n Boer is wat jy
Basjan kyk vir Sandra en hoor wat gaan vir wat
Hy sien net trane rol van haar oรซ af tot haar Wang
Basjan vra toe wat mekeer maar Sandra kyk net weg
Sy bou haar moed, haal af sy hoed en begin iets te sรช
Basjan ek is jammer as ek jou hart gaan breek maar my
Hart hoort reeds aan iemand en sy naam is Hendrik Frederik
Hy is net die Boer vir my en ek se dit nou
Ja hy't my gevra om te trou
Ja hy't my gevra om te trou
Basjan was vreeslik hartseer toe hy gehoor het Sandra gaan nou trou
En om afskeid van ou Sandra te neem het hy
Besluit om nog een lasste maal sy liefdeslied the deel:
1, 2, 3
As dit 'n Boer is wat jy soek is dit 'n Boer wat Moet wees
Met John Deere trekker sal hy ry met kakie tot sy knieรซ
Ek hoop sy pere is gesond en sy damme is nooit leeg
As dit 'n Boer is wat jy soek is dit 'n Boer wat hy moet wees
As dit 'n Boer is wat jy soek is dit 'n Boer wat hy moet wees
1, 2, 3 oohhhh
ย