Skip to content

EGGO

Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Dit raak nou lank Histeries gewees Meeste van die tyd Goddank Ons het genoeg Kan 'n ander plan maak Elders skuiling soek Dis genoeg Jy's genoeg Vat jou hand aan die ander kant en As jy al weg is Sal ek jou soek Is ek net 'n EGGO? As jy my roep Als net 'n EGGO Of is dit jy wat my soek Is ek nog hierso? Of is als Net 'n spieรซlbeeld 'N EGGO Hoor jy my EGGO? Jy dra my deur Hierdie wintervallei Soos 'n backbeat As ek ry Die angel van die dood Is by my verby Ek hoor dit weer In die skare voor die son Ek het altyd uitgestaan Maar nou is ek vermom Nou is ek vermom Is ek net 'n EGGO? As jy my roep Als net 'n EGGO Of is dit jy wat my soek Is ek nog hierso? Of is als Net 'n spieรซlbeeld 'N EGGO Hoor jy my EGGO? Hoor jy my EGGO?