Skip to content

Dis Wat My Hart Wil Hê

Popularity · Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Elke aand by jou 'n Seën vir my Elke liewe dag Van bo gelei Ek's bly die een was jy My sielsgenoot En in wareliefde sal ek altyd glo More's nog 'n dag Het ek gehoop Maar more sonder jou 'n Dag verloor Ek weet ek het my son In jou sien skyn En ek weet jy sal my donker laat verdwyn En dis wat my hart wil hê Om veilig by jou in die nag te lê Slaap lekker my engel vir jou te sê Ja dis wat my hart wil hê En dis wat my hart wil hê My vrees vir die donker by jou verloor Goeiemôre my liefie by jou te hoor Ja dis wat my hart wil hê Ek wens ek kon jou deel Met elke een Vir elke liewe siel 'n Stukkie leen Jou liefde is mos hier aan my gegee En dis tyd dat ek my lesse klaar moet leer En dis wat my hart wil hê Veilig by jou in die nag te lê Slaap lekker my engel vir jou te sê Ja dis wat my hart wil hê En dis wat my hart wil hê My vrees vir die donker by jou verloor Goeiemôre my liefie by jou te hoor Ja dis wat my hart wil hê En dis wat my hart wil hê Om veilig by jou in die nag te lê Slaap lekker my engel vir jou te sê Dis wat my hart wil hê Dis wat my hart wil hê Ja dis wat my hart voel