Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Sterre Brand
Jan Bloukaas
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Na die jare
Gif in my are
Al daai laat aande
Proe soos tequila en sonder jou hande op my
Jy trek my in
Jy trek my uit met 'n koue kyk
En jou warm lyf
Voel ek verloor beheer (Ek verloor beheer)
Jy trek my in
Jy trek my uit kan ek langer bly
Kan ek langer bly
So reg dit was verkeerd my soos 'n boek gelees al die woorde weer vergeet
Jy's steeds mooi vir my
(Jy's steeds mooi vir my)
Skemers op strande
Sand deur ons hande
Ons breek soos die branders
Voel dit weer en weer en weer en weer
Jy trek my in
Jy trek my uit kan ek langer bly
Kan ek langer bly
Voel soos die eerste keer (Voel soos die eerste keer)
Jy trek my in
Jy trek my uit met 'n koue kyk
En jou warm lyf
So reg dit was verkeerd
My soos 'n boek gelees
En as jy val
Sal ek jou vang, die sterre brand jou oรซ
Maak hul toe my skat
Voel ek verloor beheer
Ek moet van jou vergeet, hou op so na my kyk
Jy weet jy's mooi vir my
(Jy weet jy's mooi vir my)
(Jy weet jy's mooi vir my)
(Jy weet jy's mooi vir my)
(Jy weet jy's mooi vir my)
(Jy weet jy's mooi vir my)
(Jy weet jy's mooi vir my)
(Jy weet jy's mooi vir my)
Jy weet jy's mooi vir my
(Jy weet jy's mooi vir my)
(Jy weet jy's mooi vir my)
(Jy weet jy's mooi vir my)
(Jy weet jy's mooi vir my)
(Jy weet jy's mooi vir my)