Weier
Popularity ยท Low
Listen
YouTube
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Ek weier
Ek weier om jou woorde te glo
Dis nie wat ek lees in jou oรซ
As jou hart vol is loop jou mond oor en oor en oor
As jy dit nie kan sรช nie sing dit
As jy dit nie meer wil hรช nie bring dit
Ek sal vat wat jy bereid is om te verloor
As jy dit nie kan sรช nie sing dit
As jy dit nie meer wil hรช nie bring dit
Ek sal vat wat jy bereid is om te verloor, maar ek weier om jou woorde te glo
Eks stom
Baby eks lankal stom geslaan
Ek sukkel om jou sinne te verstaan
As jou hart vol is laat jou mond gaan probeer net praat
As jy dit nie kan sรช nie sing dit
As jy dit nie meer wil hรช nie bring dit
Ek sal vat wat jy bereid is om te verloor
As jy dit nie kan sรช nie sing dit
As jy dit nie meer wil hรช nie bring dit
Ek sal vat wat jy bereid is om te verloor, maar ek weier om jou woorde te glo
Wel ek sit hier op my hande en ek byt op my tong
In plaas van spoeg in jou gesig skryf ek eerder hierdie song
Bly maar stil as jy nie weet wat jy wil sรช nie
Bly maar stil as jy nie weet wat jy wil hรช nie
Die kaarte is op die tafel en die koeรซl is deur die kerk
Ek gooi my woorde teen jou lyf en ek wonder hoekom
Ek werk so hard want ek kan jou net nie verstaan nie
So hard as wat jy skree maak jy nie sin nie
En hoeveel keer, elke keer
Moet ek vir jou sรช, elke keer
As ons weer elke keer moet probeer kry ons twee 'n bietjie seer
Ons gaan net aan om en om
Al die pad van die begin
Oneindige omwenteling
Jy trap die heeltyd op my tone maar jy sukkel om te stap in my spore
Solank ek net vorentoe beweeg, tree vir tree
Gee ek nie om as jy my verleรซ nie